Klipskuur | Bruilofsfees
Die Klipskuur is geleë op die Leonards se familieplaas, Rietfontein, 100 km suid van Johannesburg. Die ou skuur wat in 1914 gebou is, is liefdevol gerestoureer en omskep in ‘n plaasstyl sjiek venue.
wedding venue, farm venue, johannesburg area, heidelberg, event venue, vintage, farm style, affordable
16193
page-template-default,page,page-id-16193,ajax_fade,page_not_loaded,boxed,,qode-title-hidden,qode-theme-ver-9.1.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.2.1,vc_responsive
Bruilofsfees

Ewige bande kan gesmee word in die Boskapel (wattelbos), in die Stalkapel of in die tuin met ‘n kriekekoor as begeleiding.

 

Paartjies wat ‘n meer tradisionele seremonie verkies, kan hulle huweliksbeloftes in een van die lieflike kerke in Heidelberg aflê.

 

Terwyl die bruidspaar glimlag vir kiekies, kan gaste smul aan varsgebakte brode en ‘n verskeidenheid kase terwyl hulle die laaste daglig geniet.

 

90 tot 150 mense kan aansit vir ‘n feesmaal van nostalgiese kos voorberei deur ons uithalerkok.