Klipskuur | Slaapplek
Die Klipskuur is geleë op die Leonards se familieplaas, Rietfontein, 100 km suid van Johannesburg. Die ou skuur wat in 1914 gebou is, is liefdevol gerestoureer en omskep in ‘n plaasstyl sjiek venue.
wedding venue, farm venue, johannesburg area, heidelberg, event venue, vintage, farm style, affordable
16199
page-template-default,page,page-id-16199,ajax_fade,page_not_loaded,boxed,,qode-title-hidden,qode-theme-ver-9.1.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.11.2.1,vc_responsive
Slaapplek

Vir meer as twintig jaar lank al bestuur ons ‘n gasteplaas op Rietfontein en niks maak ons meer gelukkig as om te sien hoe die rustigheid van die plaas iemand se siel deurdrenk nie.

 

Gaste kan in Die Plaashuis, die Opstal en Habitat tuisgaan teen bekostigbare pryse.

 

Plase in die kontrei het ook akkommodasie spesiaal vir trougaste ingerig en kan nie wag om julle met warm plaasgasvryheid te ontvang nie.

 

Die plattelanders sal jou as ‘n vreemdeling op hulle plaas ontvang, maar jy sal die plaas as familievriend verlaat.

 

Akkommodasie word onafhanklik van die Klipskuur funksie geadministreer.

 

Kontak ons gerus in verband met beskikbare slaapplekkies.